Aardling

Productnr.: 9781869191283

 

Soos in Bezuidenhout se debuut, Dansmusieke, val Aardling se woordrykheid op. Nie net woordrykheid nie, maar ook die keuse en sinvolle gebruik van woorde wat selde voorkom. Daar is ’n ryke gebruik van toonaaarde en taalregisters. Hierdie spel laat die indruk van ’n gesofistikeerde en berekende skrywer wat die leser interesseer en uitdaag. Heelwat van die gedigte het ’n kunsteoretiese inslag. Ander temas sluit in die oproep van sosiale eras met nie net die vergrootglas nie, maar die lem; uiteenlopende sketese van die vrou; en natuurwetenskaplike kallibrasies.

Niet op voorraad - niet bestellen a.u.b., voor meer info neem contact met ons op.

12,50 €

Prijs is incl. BTW


Aanvullende productinformatie

Auteur Bezuidenhout, Zandra
Uitgever Zandra Bezuidenhout
Artikelsoort Poëzie
Verkoopcategorie Consignatie
Datum laatste ontvangst 11-02-2012


Klanten die dit product kochten, kochten ook

Verzameld werk Poëzie 1
14,95 € *
*

Prijzen zijn inclusief BTW en exclusief leveringskosten